Troeteldiere

'n Ryk bron van innovasie vir die CEVA Groep.

 As daar een gebied is waar CEVA die volle omvang van sy innovasie vermoëns getoon het, is dit die van troeteldiere.

GEDRAG - KAT EN HOND

 Deur middel van verskeie groot innovasies, het CEVA dit vir veeartse moontlik gemaak om gedragsafwykings in katte en honde aan te spreek, 'n gebied waaroor daar tot nou min bekend was, en die onderwerp van min kliniese studies.

BEWEEGLIKHEID -  PERDE

Verlamming is een van die belangrikste siektes by perde en een van die vernaamste redes vir besoeke aan perde veeartse.  Dit raak alle kategorieë van perde, van dié wat gebruik word vir ontspanningsaktiwiteite tot resiesperde ...
 Beweeglikheidspatologieë veroorsaak dikwels intense pyn wat lei tot duidelike verlamming.

Terug na bo