Beeste

CEVA verskeidenheid van produkte vir vee is gebou oor die jare met behulp van die internasionale en plaaslike sleutel velde van kundigheid

Entstowwe: Coglavax® (Entstof vir klostridiose), 

Antibiotika: Tenaline® LA. (Oksitetrasiklien), Florkem (Skedule produk.   Vir verdere inligting, kontak asseblief u Veearts).

Metabolisme: Rehydion® Gel (Rehedrasie van diarree by kalwers), Multivit® (Vitamien aanvullings)

Parasietmiddels: Privexia®  (Moksidektien),   AVEX®  (Albendasool / Selenium), Cypertraz® Pour-on (Sipermetrien / Amitras)

Anti-Babesiale: Veriben® B12 HC (Diminaseen / Vit B12) 

Reproduksie Hulpmiddel:  Prid Delta (Progesteroon Inter-vaginale toestel)

CEVA in Suid-Afrika is betrokke by die ondersoek van siektes vanuit 'n plaaslike perspektief. Effektiwiteit van ons parasietreeks is wyd getoets op ons bees navorsingsplaas. Plaaslike epidemiologie data is ook ingesamel. In 2010, het CEVA die eerste Nasionale klostridiale siektes opname, in samewerking met die veearts gemeenskap, van stapel gestuur.

Last update: 22/10/2021

Terug na bo