Produkte

CEVA DIEREGESONDHEID is 'n veeartsenykundige farmaseutiese maatskappy met uitgebreide ervaring van  'n  wye verskeidenheid terapeutiese velde. Ons spesialiteite dek al die diere produksie sektore, hetsy industriële (pluimvee) of tradisionele...

CEVA DIEREGESONDHEID is 'n veeartsenykundige farmaseutiese maatskappy met uitgebreide ervaring van  'n  wye verskeidenheid terapeutiese velde. Ons spesialiteite dek al die diere produksie sektore, hetsy industriële (pluimvee) of tradisionele (herkouers), sowel as troeteldiere en perde.

Velde van kundigheid:

Die CEVA groep spog met wyd erkende kundigheid in 'n aantal terapeutiese velde:

Troeteldiere: Gedrag

Herkouers: antibiotiese terapie, entstowwe

Pluimvee: entstowwe, inenting toerusting, antibiotiese en in-voer middels

Ander produkte:

Saam met sy belangrikste areas van kundigheid, het die CEVA groep ook produkte ontwikkel om aan die geografiese of terapeutiese vereistes van sy kliënte te voldoen deur middel van twee sleutel-reekse:

• Inwendige en uitwendige Parasiet middels vir groot diere (anti-babesiale, endektosiede ...) (Diminaseen, Albendasool, Klosantel, ..)
 • Metabolisme herstellers vir herkouers en pluimvee (anti-diaree, rehidrasie ...)

Terug na bo