Ons werksaamhede

CEVA SA is ten volle operasioneel in die Pluimvee, Herkouer en vark markte, en ons is in die proses om ons troeteldier afdeling uit te brei.

CEVA SA is ten volle operasioneel in die Pluimvee, Herkouer en vark markte, en ons is in die proses om ons troeteldier afdeling uit te brei. Ons het ook 'n toegewyde Internasionale navorsing en ontwikkeling span wat sorg vir die vervaardiging en verspreiding van ons troeteldier produkte.

By CEVA glo ons in waarde-toegevoegde diens aan ons kliënte. Ons belê in mense en toerusting om die akkurate toediening en monitering van ons produkte te verseker.

Last update: 22/09/2021

Terug na bo