Wie is ons?

CEVA Dieregesondheid is deel van 'n wêreldwye dieregesondheids maatskappy, gefokus op die navorsing, ontwikkeling, produksie en bemarking van farmaseutiese produkte en entstowwe vir troeteldiere, vee en pluimvee. Alhoewel CEVA gegroei het tot 'n wêreldwye...

CEVA Dieregesondheid is deel van 'n wêreldwye dieregesondheids maatskappy, gefokus op die navorsing, ontwikkeling, produksie en bemarking van farmaseutiese produkte en entstowwe vir troeteldiere, vee en pluimvee.

Alhoewel CEVA gegroei het tot 'n wêreldwye maatskappy, het ons tog daarin geslaag om die gees van 'n klein tot medium-grootte onderneming te behou. Ons sukses en bestaan is te danke ​​aan die boere, troeteldier eienaars en veeartse wat ons so getrou ondersteun.  Dit is om hierdie rede dat ons verbind is tot die verskaffing van die beste moontlike produkte en dienste aan hulle.

Die band tussen mense en diere vorm 'n integrale deel van die lewe. Ons glo dat hierdie band erken moet word en moet ook in die wetenskap weerspieël word. Ons streef daarna om produkte en dienste te lewer wat nie net die diere beskerm nie, maar ook hulle lewens verbeter, en uiteindelik ook na die welsyn van elke persoon in ons wêreldwye gemeenskap om te sien.

Terug na bo