Antibiotika

Antibiotiese terapie is 'n tradisie wat al lank bestaan ​​in CEVA.

 Tenaline®LA.  

 'n Lang-werkende inspuitbare Oksitetrasiklien oplossing.

 Tenaline®LA waarborg die kombinasie van hoë gehalte Oksitetrasiklien rou materiaal, plus 'n spesifieke formulasie ontwikkel deur CEVA se Navorsing en Ontwikkelingspan. Tenaline® LA word vervaardig in die CEVA Groep se GMP fabriek (Libourne, Frankryk), en is jou antibiotika van keuse vir die strategiese medikasie en voorkoming van meestal herkouer siektes.

 CEVA kundiges het 'n nuwe innoverende generasie van flessies gemaak van plastiek polimeer vir sy reeks van Antibiotikas - CLAS® flessies. Hierdie flessies is die eerste plastiek-gemaakte verpakking wat perfekte stabiliteit waarborg vir 'n langwerkende oksitetrasiklien formulasie. Hulle is ook maklik om te hanteer, lig, skokbestand.

 Tenaline® LA is die enigste Oksitetrasiklien LA inspuiting in Suid-Afrika met 3 jaar vervaldatum na vervaardiging.

 Florkem - Skedule produk.   Vir verdere inligting kontak asb u Veearts.

Last update: 22/10/2021

Terug na bo