Honde

Gedragsafwykings

In soogdiere skei alle lakterende vroulike diere stowwe genaamd kalmerings feromone af.  Die funksie hiervan is om die kleintjies gerus te stel.   Hond  kalmerings feromone word afgeskei deur die talgkliere van die uier groef in die lakterende teef.

Hierdie feromone kalmeer die hondjie in tye van stres en verskaf gerusstelling, veral in onbekende omgewings en tydens buitengewone ervarings.

Navorsing het getoon dat die gerusstellende eienskappe van hierdie feromone voortduur selfs tot die dier volwasse is.

Adaptil®  (Hond Kalmerings Feromoon), reproduseer al die eienskappe van die natuurlike kalmerings feromone van die teef, en dit is te danke aan veeartsenykundige navorsing.

Adaptil®  help om vrees en stres verwante tekens in hondjies en volwasse honde te stop of te voorkom, soos:

* Vernielsug

* Blaf

* Huisbesoedeling

* Oormatige lekkery  

Adaptil®  kalmeer die hond in stresvolle omgewings (vuurwerke, besoekers, vreemdelinge, veearts besoeke, uitsonderlike en onvoorspelbare situasies).

Adaptil®  help om die hond in 'n nuwe omgewing te vestig, bv. Nuwe behuising, verhuising en interaksie met vreemdelinge.

Last update: 02/12/2022

Terug na bo