Ons Geskiedenis

15 Jarige geskiedenis van Ceva Suid-Afrika.

In Oktober 2000, het CEVA Sante Animale Anchorpharm Animal Health gekoop en

word CEVA ANCHORPHARM, wat hoofsaaklik aktief was in die SA Pluimvee mark.

In Julie 2005, het CEVA Sante Animale MDB Dieregesondheid gekoop, wat hoofsaaklik aktief was

in die SA herkouer mark.

Die twee maatskappye het saamgesmelt en word op 29 Julie 2005 CEVA Animal Health (Pty) Ltd.

Last update: 21/02/2021

Terug na bo