Gaan terug na die produktelys

VECTORMUNE® FP-LT + AE 1000D Reg Nr G3853 Wet 36/1947

‘n Lewendige gevriesdroogde entstof teen Hoenderpokkies virus.

‘n Lewendige gevriesdroogde entstof vir die inenting van gesonde hoenders teen Hoenderpokkies, Aansteeklike Laringotrageïtis en Hoenderenkefalomiëlitis (Bewerasie-siekte).

Hierdie entstof bevat ‘n lewendige, gevriesdroogde Hoenderpokkies virus (Cutter stam) wat geneties gemanipuleer is om beskermende Aansteeklike Laringotrageïtis (Veld stamme LT 632 en NS175) antigene te bevat en uit te druk asook ‘n konvensionele Hoenderenkefalomiëlitis virus (Calnek 1143 stam). Minimum titer per dosis is 102.7TCID50 vir sowel die Hoenderpokkies-Aansteeklike Laringotrageïtis virus as die Hoenderenkefalomiëlitis virus.

Terug na bo