Gaan terug na die produktelys

VECTORMUNE® FP-LT 2000D Reg Nr G3854 Wet 36/1947

‘n Lewendige gevriesdroogde entstof teen Hoenderpokkies en Aansteeklike Laringotrageïtis.

‘n Lewendige gevriesdroogde entstof vir die inenting van gesonde hoenders teen Hoenderpokkies en Aansteeklike Laringotrageïtis.

Hierdie entstof bevat ‘n lewendige, gevriesdroogde Hoenderpokkies virus (Cutter stam) wat geneties gemanipuleer is om beskermende Aansteeklike Laringotrageïtis (Veld stam LT 632 en NS175) antigene te bevat en uit te druk. Minimum titer per dosis is 102.7TCID50.

Terug na bo