Gaan terug na die produktelys

MULTIVIT® 150 TABS Reg Nr V12690 Wet 36 / 1947

Vitamien aanvulling.

Vitamien-aanvulling vir pluimvee, beeste, varke, volstruise, perde en wild.

Aktiewe bestanddele:

Vitamien A

150 000 IU

Vitamien B1

15 mg

Vitamien B2

40 mg

Vitamien B6

10 mg

Vitamien B12

0,15 mg

Vitamien C

150 mg

Vitamien D3

40 000 IU

Vitamien E

150 IU

Vitamien K3

10 mg

Biotien

0,7 mg

Ca-d-Panthotenate

50 mg

Foliensuur

5 mg

Nikotiensuur

100 mg

Dosis: Los 1 tablet op in 50 ℓ water.

Terug na bo