Gaan terug na die produktelys

HYOGEN 50 Dosisse Reg Nr G4124 Wet 36 / 1947

Entstof teen vark ensoötiese longontsteking.

‘n Geïnaktiveerde adjuvant entstof vir die immunisering van gesonde varke teen vark ensoötiese longontsteking wat deur Mycoplasma hyopneumoniae veroorsaak word.

Terug na bo