Gaan terug na die produktelys

AVEX® 1 LT Reg Nr G3404 Wet 36/1947, Namibië Reg Nr V04/18.1.8/720 Wet 13/2003,

(2) Bensimidasool

'n Orale middel teen Rondewurms en melklintwurm in beeste. Bevat ook selenium.

Aktiewe bestanddele: Albendasool 15,0 % m/v en Seleen (as natrium selenaat) 0.146 % m/v.

Dosis: 1 mℓ / 15 kg liggaamsmassa

Terug na bo