Gaan terug na die produktelys

ADAPTIL™ SPROEI

Hond Paai Feromoon. Kalmerend - Tevredenheid.

ADAPTIL™ is ‘n sintetiese nabootsing van die natuurlike Hond Paai Feromoon wat ondersteuning bied aan honde in ‘n verskeidenheid stresvolle situasies.

ADAPTIL™ Sproei kan gespuit word op beddegoed, in vervoerhokke of op meubels.   Die sproei formulasie is veral nuttig waar die produk met tussenposes gebruik word, bv motor reise.

Veiligheid:

ADAPTIL™ is honde spesifiek, reukloos, is nie ‘n kalmeermiddel nie, nie-sistemies en kan saam met alle ander medikasie gebruik word.

Bewese:
Die doeltreffendheid van ADAPTIL™ word aangetoon in 18 studies gepubliseer in wetenskaplike tydskrifte, en voorgelê by veeartsenykundige konferensies regoor die wêreld.

Vertroue:
ADAPTIL™ word alreeds vir die afgelope 10 jaar deur gedragskundiges, veeartsenykundiges en welsynsorganisasies gebruik.

ADAPTIL™ is beskikbaar in drie maklik om te gebruik formuasies – Spreier, Sproei en Nekband.

ADAPTIL™ word ondersteun deur ‘n tevredenheidswaarborg.  

Terug na bo