Gaan terug na die produktelys

ADAPTIL® NEKBAND - KLEIN/MEDIUM

Hond kalmerende feromoon. Rustigheid - Kalmerend

Wanneer die Adaptil®nekband knus kontak maak met die hond se vel, sal die liggaamstemperatuur die nekband verwarm en die verspreiding van die feromone laat ontsnap.   Twee grootes Adaptil® nekbande is beskikbaar - vir klein hondjies is dit Klein/Medium en vir groot honde medium/groot.

Terug na bo