Verantwoordelikheid

As lede van vandag se vinnig veranderende wêreldwye gemeenskap, werk CEVA en ons vennote hard saam om te reageer op die 3 hoof omgewingsbesorgdhede van ons tyd: Gebruiker en verbruiker veiligheid Beskerming van ons omgewing Die welstand...

As lede van vandag se vinnig veranderende wêreldwye gemeenskap, werk CEVA en ons vennote hard saam om te reageer op die 3 hoof omgewingsbesorgdhede van ons tyd:

  • Gebruiker en verbruiker veiligheid
  • Beskerming van ons omgewing
  • Die welstand van ons diere

In al die lande waar CEVA aktief besig is, neem ons uiterste sorg om produkte te ontwikkel wat veilig is vir gebruikers, diere en verbruikers.  Nie net maak ons seker dat die nodige hulpbronne beskikbaar is om die nodige studies te doen om sukses te behaal nie, ons handhaaf die hoogste etiese standaarde in al ons werksaamhede – van navorsing en ontwikkeling reg deur tot by bemarking en verkope.

Terug na bo