SFS - Ceva Universiteit

Suid Afrika Skaap Veearts werkswinkel. Deel kennis en ondervinding.

Sedert 2009 reël Ceva Dieregesondheid 'n jaarlikse SFS (Sheep Farm Services) Ceva Universiteit byeenkoms.   Die doel van die SFS Universiteit is om alle veeartse wat betrokke is in die skaap industrie bymekaar te kry om sake te bespreek rakende kwessies wat die gesondheid van die nasionale skaap kuddes beïnvloed.   Hierdie groep sluit in Veeartse, Staatsveeartse, Praktisyns en Professore van Universiteite, sowel as Veeartse wat betrokke is by navorsing.

Op 4 en 5 Maart 2011, het Ceva 34 Skaap  Spesialis Veeartse genooi om die SFS 2011 in Graaff Reinet by te woon.  Hoof wetenskaplike onderwerpe was bokke, opkomende siektes en zoonoses.  Kliniese gevalle was ook bespreek.

Last update: 23/09/2011

Terug na bo