‘N SPESIALE BESOEKER AAN CEVA SA

Sy Eksellensie Mnr András László Király, die Hongaarse ambassadeur in Suid-Afrika, het die CEVA Suid-Afrika kantore en aanleg besoek. Hy was vergesel van die Eerste Sekretaris - Kommersiële en Ekonomiese attaché, Mnr Attila Sándor Erdös.

Hier is hulle gefotografeer saam met CEVA Besturende Direkteur Mnr Michael Faint en Regulatoriesesake en Kwaliteitsbestuurder Mev Hannelie Cilliers.

Last update: 12/06/2017

Terug na bo