Melkbees Boerdery Skool

'n Samekoms van top Melkbees Veeartse en Boere om die voordele en toestande te bespreek vir vasgestelde tyd AI sukses.

Die MBF is gehou by die Sante Hotel in Paarl, Weskaap.

Dit was weereens die samekoms van top Melkbees veeartse en boere, om die voordele te bespreek van toestande was nodig is vir die sukses van vasgestelde tyd AI.

Internasionale spreker Valessio Valenza was die hoof spreker en moderator.

Ceva se Pieter Conradie (Melkbees TVB)\ Dr Willem Schultheiss (Herkouer BEB) en John Littlefield (Herkouer NVB) was teenwoordig om te verseker dat die Prid® Delta boodskap goed oorgedra word.

Sleutel onderwerpe wat gedek is:

  • Die Estrus kringloop van koeie  – Alessio Valenza
  • Voordat sinkronisasie van estrus kan plaasvind: Wat is die vereistes vir sukses? – Willem Schultheiss
  • Uitdrukking en verskyning van Estrus in elkbeeste - Die rol van nuwe tegnologie – Alessio Valenza
  • Die bestuur en verkrygbaarheid van inspuitbare Estrogene in SA Odile Hambly, V-Tec
  • Ondervinding met betrekking tot vaginale gesondheid en die gebruik van Prid® Delta – Markus Fourie
  • Watter kenmerke van 'n bul kan die melkkudde effektiwiteir verbeter - Wikus van der Merwe – Alta Genetics ZA
  • Ondervinding en resultate met sinkronisering en vasgestelde tyd AI in koeie op weiveld – Louis Hoek & Farmer Client(s)

Die vergadering is afgesluit met 'n lewendige debat tussen boere en veeartse wat vir die eerste keer die ingewikkeldheid en verantwoordelikhede van die ander verstaan het om te verseker dat vasgestelde tyd AI suksesvolg gedoen word.

Last update: 12/06/2017

Terug na bo