HERMANN STASSEN – BESIGHEIDEENHEIDS BESTUURDER – PLUIMVEE

Bevordering vir Hermann Stassen.

Ons wens graag vir Hermann Stassen geluk met sy bevordering na Besigheideenheids Bestuurder vir die Pluimvee eenheid van Ceva Suid-Afrika.

Hermann het ‘n wye ondervinding in die Pluimvee bedryf, en het baie jare diens by die Maatskappy.   Hy sal aan die hoof wees van die Pluimvee Besigheidseenheid en sal volle verantwoordelikheid neem vir die Pluimvee span, en sal duidelike riglyne stel vir die pad vorentoe.

Ons wens hom alles van die beste toe in hierdie posisie en ook vir ‘n rooskleurige toekoms by Ceva.

Last update: 12/06/2017

Terug na bo