AVI - AFRICA 2015

Ceva wen die toekenning vir "Beste groot uitstalling"

AVI- AFRICA 2015 – Ceva Suid-Afrika wen die toekenning vir Beste groot uitstalling"

Avi Africa 2015 is the 109de Kongres van die SAPA.

Hierdie was 'n 3 dag uitstalling wat gehou is vanaf 23 - 25 Junie 2015 by Emperors Palace in Gauteng, Suid-Afrika.

Daar was 178 stalletjies, 111 uitstallers en 1952 registrasies, waarvan otrent 20% van 29 lande van die wereld was.

Die Ceva Suid-Afrika span het 'n uistalling gehad by die geleentheid, wat die E-Cat In Ovo masjiene uitgestal het.   Die stalletjie het die toekenning vir die "Beste Groot Uitstalling" gekry.

Ons wens ons Pluimvee span wat die stalletjie beman het geluk met die prestasie.   Hulle het al die gaste se vrae beantwoord, en hul belangstelling in ons maatskappy en ons inentingstoerusting bevvredigend hanteer.

Last update: 12/06/2017

Terug na bo