Verkope

Voldoen aan die behoeftes van ons kliënte, wat die fokus is van ons bedryf.

Die wêreld ondergaan tans groot veranderings en ons moet seker maak dat ons onderskeidings strategieë gebruik om ons produk aanbiedings aan kliënte 'n ware diens lewer.  Ons span in die veld bied dan hierdie produkte, ontwerp met al die kundigheid tot ons beskikking in ons verskillende areas van uitnemendheid, aan die kliënt.

  • Besigheidseenheid Bestuurder
  • Sleutel Kliënt Bestuurders
  • 1 x Agent (Namibië)

Last update: 22/09/2021

Terug na bo