Finansies, Admin & Ander ondersteuningsposte

Poste wat 'n sterk skakel vorm met die operasionele vlak.

Ons dramatiese verandering en uitbreiding het gelei tot 'n evolusie in die organisasie en mentaliteite. Noudat Ceva 'n internasionale groep is, moet ons leer om hierdie nuwe mentaliteit aan te neem en fundamentele beginsels daar te stel om die meeste te maak van ons potensiaal: ondersteuningsposte is tans betrokke by die proses van internasionalisering, die deel van kennis, die kultuur van mobiliteit.

  • Finansiële Direkteur
  • Senior Rekenmeester 
  • Koste & Inventaris Rekenmeester 
  • Senior Kredietkontroleerder
  • Betaalbare Rekeninge kontroleur
  • Menslike hulpbronne Bestuurder
  • Administratiewe Assistant 
  • Ontvangs Beampte 
  • Skoonmaak & Teedames 

Last update: 22/09/2021

Terug na bo