Ceva neem nuwe Logo aan

Na die sukses van sy eerste 10 jaar bestaan, verbreed Ceva sy visie om waarde toe te voeg tot meer as net dieregesondheid.

Libourne, October 1 2010 – Na 10 suksesvolle jare van onafhanklikheid, het Ceva Santé Animale (Ceva) sy nuwe visie gekenmerk met die wêreldwye bekendstelling van ons nuwe logo. Ceva glo dat 'n nuwe benadering tot wêreld gesondheid nodig is, wat verbind is tot meer as net dieregesondheid.

Last update: 23/09/2011

Terug na bo