Skape en bokke

Skape en bokke verteenwoordig die grootste groep van diere in Suid-Afrika en CEVA is aktief betrokke in hierdie bedryf.

  • Entstowwe: Coglavax® (Entstof vir Klostridiose), Cevac®  Chlamydia (Entstof vir Enzootiese aborsie)
  • Antibiotika: Tenaline® LA. (Oksietetrasiklien)
  • Metabolisme:  Multivit Effervescent (Vitamin aanvulling)
  • Parasietmiddels:  Privexia® (Moksidektien), Maxicare®  (Klosantel/Albendasool), Cypertraz® Pour-on  (Sipermetrien / Amitras),

CEVA in Suid-Afrika is betrokke by die ondersoek van siektes vanaf 'n plaaslike perspektief. Effektiwiteit van ons parasiet reeks is wyd getoets op ons skaap navorsingsplaas. Plaaslike epidemiologiese data word ook ingesamel. In 2010 het CEVA die eerste Nasionale klostridiale siektes opname van stapel gestuur, in samewerking met die veeartseny gemeenskap.

Terug na bo