Beesboerdery Skool

“Samewerking tussen die Veearts en Boer in alle aspekte van Beesreproduksie om die vleisopbrengs per hektaar te optimiseer"

The BBS is aangebied by die Velmore hotel in Johannesburg op 14 en 15 Augustus 2015. Die doel om hierdie groep top veeartse en beesboere bymekaar te bring was om die volgende te bespreek:

“Samewerking tussen die Veearts en Boer in alle aspekte van Beesreproduksie om die vleisopbrengs per hektaar te optimiseer"

Michael Faint (SA BD) het die verrigtinge geopen met die Ceva video om die gehoor bewus te maak van Ceva se Internasionale teenwoordigheid en grootte.

Alex Soussa was die hoof internasionale spreker en moderator van hierdie vergadering.

Ceva personeel - Dr Rudi Nienaber (Bees TVM)\ Dr Willem Schultheiss (Herkouer BEB) en John Littlefield (Herkouer NVB) was teenwoordig om te versker dat die Prid® Delta boodskap goed oorgedra is.

Hoof aanbieding het ingesluit:

  • Hoekom moet ons sinkronisasie en vasgestelde AI tye in Beeste, koeie en tollies gebruik – Alex Souza
  • Voor begin word met vasgestelde tyd AI, wat moet sukses oorafgaan – Willem Schultheiss
  • Voordeel van koste analaiese vir vasgestelde tyd AI – Alex Souza
  • Die minimum wat ons behoort te verstaan van voortplantings fisiologie – Alex Souza
  • Die beste, mees praktiese sinkronisasie programme vir vleisbeeste – Alex Souza
  • Die bestuur en verkrygbaarheid van inspuitbare estrogeen in SA – Odile Hambly, V-Tech
  • Ondervinding en resultate met sinkronisasie en vasgestelde tyd AI in SA – Gert Oosthuizen & Farmer Clients
  • Die gebruik van DNA toetse en genomie vir bul seleksie – Munro Marx

Die verrigtinge is afgesluit met 'n lewendige debat met 'n beter begrip van die probleme wat deur beide veeartse en boere ondervind word om te verseker dat al die elemente bymekaar kom om die beste uitslag te verseker met vasgestelde tyd AI.

Last update: 14/08/2018

Terug na bo