Ons werwings proses

By Ceva is ons werwingsbeleid 'n vektor vir wedersydse verryking, gedeelde ervaring en samehorigheid. Ons moedig individue aan om verantwoordelikheid te neem binne hul eie omgewing, en gee hulle die hulpbronne en ondersteuning om dit te doen, terwyl die...

Om aansoek te doen vir 'n werk 

Alle aansoeke word noukeurig ondersoek en oorgeplaas na die toepaslike bestuurder vir die sektor waarvoor jy aansoek doen.

Pre-seleksie 

Pre-seleksie is gebaseer op 'n individuele onderhoud met die Menslike Hulpbronne Beampte of die operasionele bestuurder van die spesifieke werk waarvoor jy aansoek gedoen het. Op hierdie stadium  kyk ons na jou vorige ondervinding, jou motivering en jou persoonlikheid.

In-diepte onderhoud 

Gedurende die keuringsproses sal jy operateurs ontmoet wat jou tegniese kundigheid  vir die werk sal bepaal en 'n Menslike hulpbronne Beampte wat jou potensiaal as 'n werknemer in die Groep sal evalueer .

Hierdie deel van die proses kan  toetse of situasionele rolspel insluit.

Besluit 

Die besluit proses is gebaseer op 'n konsensus tussen al die mense wat jy ontmoet

Kontrak aanbod 

As jou aansoek suksesvol is, sal die Departement Menslike Hulpbronne aan jou 'n vaste aanbod van werk maak. Jy sal dan genooi word om jou dienskontrak te teken.

Terug na bo